Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons skryf aan die gemeente van God in Korinte, julle vir wie God deur Christus Jesus vir Homself afgesonder en geroep het om sy eie mense te wees. En verder skryf ons ook aan almal, waar hulle ook al mag wees, wat Jesus Christus ons Here aanbid.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:2 in konteks