Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet verstaan dat Christus my nie in die eerste plek gestuur het om mense te doop nie; Hy het my gestuur om die Goeie Nuus te verkondig – en dit nie met allerlei woordkunsies nie, want daarmee verloor die kruis van Christus sy krag.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:17 in konteks