Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:8 in konteks