Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat ryk is aan aardse lewensmiddele en sy broer of suster sien gebrek ly, maar weier om ’n helpende hand uit te steek – hoe is dit moontlik dat die liefde van God in daardie persoon woon?

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:17 in konteks