Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die strydwa vanaf Efrayim en die perd vanaf Yerushalayim afsny en die gevegsboog sal vernietig word. Hy sal vrede tot die nasies praat en Sy heerskappy sal wees van see tot see en vanaf die Rivier (Eufraat) tot aan die eindes van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 9

Kyk Z'kharyah 9:10 in konteks