Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 8:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘want daar sal vrede wees vir die saad: die wingerdstok sal sy vrug gee en die land sy opbrengs lewer en die hemel sal sy dou gee en Ek sal die wat oorgebly het van die volk al hierdie dinge laat erf.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 8

Kyk Z'kharyah 8:12 in konteks