Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 8:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het die boodskap van יהוה-Tzva’ot gekom en gesê:

2. “So sê יהוה-Tzva’ot: ‘Ek is uitermate jaloers oor Tziyon, ja, met ’n groot toorn is Ek jaloers oor haar.’Yeg 48:35

3. So sê יהוה: ‘Ek sal terugkeer na Tziyon en sal midde-in Yerushalayim bly. Dan sal Yerushalayim genoem word: Die stad van Waarheid en die berg van יהוה-Tzva’ot: Die Afgesonderde Berg.’

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 8