Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 5:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek my oë opgelig en gekyk en daar het twee vroue uit gekom met die wind in hulle vlerke en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van ’n ooievaar en hulle het die efa opgelig tussen die aarde en die hemele.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 5

Kyk Z'kharyah 5:9 in konteks