Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 5:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal dit laat uitgaan,” verklaar יהוה-Tzva’ot, “en dit sal in die huis van die dief ingaan en in die huis van hom wat vals sweer in My Naam (Karakter en Outoriteit) en dit sal die nag binne-in daardie huis deurbring en dit verteer saam met sy balke en klippe.”

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 5

Kyk Z'kharyah 5:4 in konteks