Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 14:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele land sal in ’n vlakte verander word, vanaf Geva tot by Rimmon, suid van Yerushalayim, maar Yerushalayim sal opstaan en bly aan sy kant van die poort van Binyamin, so ver as tot by die plek van die Eerste poort, tot by die Hoekpoort en vanaf die toring van Hanan’el tot by die parskuipe van die koning.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 14

Kyk Z'kharyah 14:10 in konteks