Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 12:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dag sal יהוה die inwoners van Yerushalayim verdedig en die swakkes onder hulle sal in dié dag wees soos Dawid en die huis van Dawid sal wees soos God, soos die boodskapper van יהוה, voor hulle.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 12

Kyk Z'kharyah 12:8 in konteks