Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 12:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dag sal Ek die families van Y’hudah maak soos ’n pot met vuur tussen stukkies hout en ’n brandende fakkel onder gerwe, so sal hulle aan die regterkant en aan die linkerkant al die volke rondom verteer terwyl die inwoners van Yerushalayim weer op hulle eie plekke in Yerushalayim sal bly.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 12

Kyk Z'kharyah 12:6 in konteks