Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 12:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die Gees van onverdiende guns en van smeekbede oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Yerushalayim uitgiet en hulle sal opkyk na My vir Wie hulle deurboor het en hulle sal oor Hom rou soos ’n mens rou oor ’n enigste seun en hulle sal bitterlik oor Hom huil soos die bitterlike gehuil oor ’n uniek eersgeborene.

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 12

Kyk Z'kharyah 12:10 in konteks