daarom, so sê יהוה: “Ek sal terugkom na Yerushalayim met liefdevolle omgee; My huis sal daarin gebou word,” verklaar יהוה-Tzva’ot, “en ’n maatband sal oor Yerushalayim uitgestrek word.”’