Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die matrose bang geword en elke man het uitgeroep na sy god. Die bemanning het die vrag wat in die skip was, in die see gegooi om dit vir hulle ligter te maak, maar Yonah het afgegaan na die vraggedeelte van die skip, gaan lê en vas aan die slaap geraak.

Lees volledige hoofstuk Yonah 1

Kyk Yonah 1:5 in konteks