Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 2:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle sal oorvloedig hê om te eet en versadig wees en die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, julle God, prys wat wonderbaarlik met julle gehandel het; dan sal My volk nooit beskaamd word nie.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 2

Kyk Yo'el 2:26 in konteks