Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 2:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Swaai in die rondte van vreugde, o seuns van Tziyon en wees bly in יהוה, julle God, want Hy het vir julle die vroeë reëns gegee as julle onskuldig verklaring en die reën vir julle laat val, die vroeë en die laat reëns, net soos voorheen.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 2

Kyk Yo'el 2:23 in konteks