Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en skeur julle verstand, wil en emosie en nie julle klere nie en wees berouvol oor boosheid.” Draai nou terug na יהוה, julle God, want Hy is goedgunstig en het liefdevolle omgee, stadig om kwaad te word en is oorvloedig in liefdevolle goedheid.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 2

Kyk Yo'el 2:13 in konteks