Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה verhef Sy stem voor Sy leërmag uit; Sy kamp is waarlik baie groot, want hy wat Sy woord uitvoer, is sterk. Die dag van יהוה is waarlik groot en uitermate ontsagwekkend en wie kan dit verdra?

Lees volledige hoofstuk Yo'el 2

Kyk Yo'el 2:11 in konteks