Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 9:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sê: “So sê יהוה: ‘Die lyke van mense sal val soos mis op die oop veld en soos gerwe agter die maaier, maar niemand sal dit bymekaarmaak nie.’”Rom 1:22 en laat die magtige man hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie,Ps 34:3; 1 Kor 1:31; Open 3:17

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 9

Kyk Yirmeyahu 9:21 in konteks