Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 8:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ek sal hulle sekerlik weggryp,” verklaar יהוה. “Daar sal geen druiwe aan die wingerdstok wees en geen vye aan die vyeboom nie. Die blare sal verdor en wat Ek vir hulle gegee het, sal verbygaan.’””

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 8

Kyk Yirmeyahu 8:13 in konteks