Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 8:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“In dié tyd,” verklaar יהוה, “sal hulle die bene van die konings van Y’hudah, die bene van sy prinse, die bene van die priesters, die bene van die profete en die bene van die inwoners van Yerushalayim uit hulle grafte uitbring.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 8

Kyk Yirmeyahu 8:1 in konteks