Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Staan in die poort van die huis van יהוה en verkondig hierdie boodskap en sê: ‘Hoor, luister en doen die boodskap van יהוה, die hele huis van Y’hudah, wat deur hierdie poorte ingaan om יהוה te aanbid!’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 7

Kyk Yirmeyahu 7:2 in konteks