Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 6:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos ’n put sy water vars hou, so hou sy haar boosheid vars. Geweld en verwoesting word in haar gehoor, siekte en wonde is altyd voor My.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 6

Kyk Yirmeyahu 6:7 in konteks