Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 6:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Hulle is almal hardkoppiglik rebels, gaan rond as storievertellers. Hulle is koper en yster; almal van hulle is korrup.

29. Die blaasbalk blaas hard; die lood word verteer deur die vuur; tevergeefs hou hulle aan met die suiwering, maar die bose word nie afgeskei nie.

30. Hulle noem hul: ‘Verworpe silwer,’ want יהוה het hulle verwerp.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 6