Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 6:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Was hulle skaam vir die gruwel wat hulle gedoen het? Hulle was geensins skaam nie. Hulle het nie eens geweet hoe om te bloos nie; daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek hulle straf, sal hulle neergegooi word,” sê יהוה.Mat 11:29 maar hulle het gesê: ‘Ons sal nie daarin loop nie.’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 6

Kyk Yirmeyahu 6:15 in konteks