Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 52:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Kasdeërs het die koper pilare wat in die huis van יהוה was, die staanders en die koper see wat in die huis van יהוה was, stukkend gebreek en al die koper daarvan na Bavel weggedra.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 52

Kyk Yirmeyahu 52:17 in konteks