Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 52:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy het die oë van Tzidkiyahu verblind en die koning van Bavel het hom met koper kettings geboei en hom na Bavel gebring en hom in die tronk gesit tot die dag van sy dood toe.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 52

Kyk Yirmeyahu 52:11 in konteks