Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die vernietiger kom teen haar, teen Bavel en haar magtige manne sal gevang word, hulle boë stukkend gebreek word, want יהוה is ’n God van vergelding; Hy sal ten volle terugbetaal.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51

Kyk Yirmeyahu 51:56 in konteks