Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haar stede het ’n voorwerp van verskrikking geword, ’n geskroeide land en ’n woestyn; ’n land waarin niemand bly nie en waardeur geen seun van ’n mens verbygaan nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51

Kyk Yirmeyahu 51:43 in konteks