Yirmeyahu 51:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
“N’vukhadnetzar, koning van Bavel, het my verteer, my verpletter; hy het my neergesit soos ’n leë houer; hy het my ingesluk soos ’n monster; hy het sy maag vol gemaak met my lekkernye en my toe laat afdwaal.”