Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Let op, Ek is teen jou, o verwoestende berg, wat die hele aarde verwoes,” verklaar יהוה; “en Ek sal My hand teen jou uitstrek en jou van die rotse af laat rol en Ek sal van jou ’n afgebrande berg maak.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51

Kyk Yirmeyahu 51:25 in konteks