Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Ek sal vreemdelinge na Bavel stuur om haar uit te wan en haar land te verwoes, want hulle sal op die dag van katastrofe van elke kant af teen haar wees.

3. Die boogskutter sal nie ophou sy boog span nie en die soldaat nie sy pantser afhaal nie; spaar nie haar jongmanne nie; sonder haar ganse leër af vir vernietiging!

4. Hulle sal dood neerval in die land van die Kasdeërs en in hul strate deurboor word,”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51