Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Maak skerp die pyle, vul die kokers! יהוה het die gees van die konings van die Mede opgewek, want Sy doel is teen Bavel, om dit te verwoes, want dit is die wraak van יהוה, die wraak vir Sy tempel.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51

Kyk Yirmeyahu 51:11 in konteks