Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 50:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoor en luister daarom na die plan van יהוה wat Hy teen Bavel beplan het en Sy doelwitte wat Hy bedoel het teen die land van die Kasdeërs: waarlik, hulle sal die kleinstes van die kudde wegsleep; sekerlik sal Hy hulle weiveld ’n woesteny maak as gevolg van hulle.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 50

Kyk Yirmeyahu 50:45 in konteks