Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 50:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Trek julle gevegslyne op teen Bavel aan elke kant, almal van julle wat die boog span! Skiet op haar, moenie spaarsamig wees met die pyle nie, want sy het teen יהוה gesondig.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 50

Kyk Yirmeyahu 50:14 in konteks