Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 5:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Leeu uit die woud sal hulle daarom doodmaak, ’n wolf van die woestyne sal hulle vernietig; ’n luiperd hou hulle stede dop; almal wat uit hulle uitgaan, sal verskeur word, want hulle oortredinge is baie, hulle afvalligheid talryk.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 5

Kyk Yirmeyahu 5:6 in konteks