Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 5:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle is vet, hulle is geslepe; hulle blink uit in dade van boosheid. Hulle bepleit nie die saak van die weeskind sodat hulle mag floreer nie en hulle verdedig ook nie die regte van die behoeftiges nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 5

Kyk Yirmeyahu 5:28 in konteks