Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 5:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal jou oes en jou kos verteer, hulle sal jou seuns en jou dogters verteer, hulle sal jou kleinvee en jou beeste verteer, hulle sal jou wingerdstok en jou vyeboom verteer, hulle sal jou versterkte stede waarop jy vertrou, met die swaard verwoes.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 5

Kyk Yirmeyahu 5:17 in konteks