Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 49:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoor en luister daarom na die plan van יהוה wat Hy teen Edom beplan het en Sy doelwitte wat Hy bedoel het teen die inwoners van Teman: waarlik, hulle sal die kleinstes van die kudde wegsleep; sekerlik sal Hy hulle weiveld ’n woesteny maak as gevolg van hulle.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 49

Kyk Yirmeyahu 49:20 in konteks