Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 48:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer as die gehuil vir Ya’zer sal Ek oor jou huil, o wingerd van Sivmah! Jou ranke het oor die see gestrek, hulle het tot by die see van Ya’zer gekom; die verwoester het jou somervrugte en jou druiwe-oes oorval.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 48

Kyk Yirmeyahu 48:32 in konteks