Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 45:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. ‘Jy sê: “Wee my nou, want יהוה het smart by my pyn bygesit; ek is moeg van my gekreun en het geen rus gevind nie!”’

4. So moet jy vir hom sê: ‘So sê יהוה: “Let op, wat Ek gebou het, is Ek op die punt om af te breek en wat Ek geplant het, is Ek op die punt om te ontwortel, dit is, die hele land.

5. Jy egter, soek jy groot dinge vir jouself? Moet dit nie soek nie, want let op, Ek gaan rampe oor alle vlees bring,” verklaar יהוה; “maar Ek sal jou lewe vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy mag gaan.”’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 45