Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה was nie langer in staat om dit uit te hou nie, weens die boosheid van julle dade, weens die verwerplikhede wat julle gedoen het; dus het julle land ’n puinhoop geword en ’n voorwerp van verskrikking en ’n vervloeking, sonder inwoners, soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:22 in konteks