Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: ‘Julle het self al die katastrofes gesien wat Ek oor Yerushalayim en oor al die stede van Y’hudah gebring het en let op, vandag is hulle in puin en niemand bly in hulle nie;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:2 in konteks