Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ons sal sekerlik elke woord doen wat uit ons mond uitgegaan het, deur offers te brand aan die koningin van die hemel en vir haar drankoffers uit te giet net soos ons self, ons voorvaders, ons konings en ons prinse in die stede van Y’hudah en op die strate van Yerushalayim gedoen het, want toe het ons baie brood gehad en was goed daaraan toe en ons het geen teëspoed gesien nie,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:17 in konteks