Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal geen oorlewendes of vlugtelinge wees vir die wat oorbly van Y’hudah wat in die land van Mitzrayim gekom het om daar te bly en dan terug te gaan na die land van Y’hudah waarheen hulle verlang om na terug te gaan en te bly nie, want niemand sal teruggaan behalwe ’n paar vlugtelinge nie.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:14 in konteks