Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Ek sal die wat oorgebly het van Y’hudah wegvat, die wat hulle gedagtes daarop gestel het om Mitzrayim binne te gaan om daar te bly en hulle sal almal hulle einde sien in Mitzrayim; hulle sal deur die swaard val en deur hongersnood hulle einde sien. Beide groot en klein sal deur die swaard en die hongersnood sterf en hulle sal ’n vloek, ’n voorwerp van afgryse, van verwensing en van verwyt word.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:12 in konteks