Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 42:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan, in daardie geval, luister na die woord van יהוה, o wat oorbly van Y’hudah! So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “As julle werklik julle gedagtes daarop sit om Mitzrayim binne te gaan om daar te gaan bly,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 42

Kyk Yirmeyahu 42:15 in konteks