Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 41:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onder hulle was daar egter tien man wat vir Yishma’el gesê het: “Moet ons nie doodmaak nie, want ons het gestoorde graan, koring, olie en heuning weggesteek in die veld.” Hy het daarvan afgesien en hulle nie saam met hulle metgeselle doodgemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 41

Kyk Yirmeyahu 41:8 in konteks