Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 41:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het Yishma’el, die seun van N’tanyahu en die tien manne wat by hom was, opgestaan en vir G’dalyahu, die seun van Agikam, die seun van Shafan, met die swaard neergeslaan en die een doodgemaak wat die koning van Bavel oor die land aangestel het.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 41

Kyk Yirmeyahu 41:2 in konteks